Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 26:16-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. die Osnigroep vernoem na Osni, die Erigroep vernoem na Eri,

17. die Arodgroep vernoem na Arod en die Areligroep vernoem na Areli.

18. Die Gadgroepe was in totaal 40 500. Stam van Juda

19. Juda het twee seuns gehad: Er en Onan. Hulle is vroeër reeds in Kanaän dood.

Lees volledige hoofstuk Numeri 26