Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het verder ook nog vir Aäron gesê: “Ek het jou aangestel om al die dinge wat die Israeliete vir My bring, te ontvang. Ek het bepaal dat dit aan jou en jou seuns behoort. Dit sal altyd so wees.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:8 in konteks