Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die offers wat die Israeliete vir My bring wat na My uitgehou word by die altaar, behoort ook aan jou. Ek gee dit vir jou en jou seuns en jou dogters. Dit is ’n vaste instelling. Almal in jou huis wat rein is, mag daarvan eet.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:11 in konteks