Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aäron het gemaak soos Moses vir hom gesê het. Hy het tussen die mense in gehardloop. Die plaag het toe reeds onder hulle losgebreek. Aäron het egter die wierook laat brand en versoening begin doen vir die volk.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:47 in konteks