Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir Aäron geskreeu: “Vat gou ’n vuurpan en sit vuur daarop van die altaar af. Strooi wierook daaroor en beweeg vinnig tussen die mense in. Doen versoening vir hulle. Die Here se woede het onder hulle losgebreek. Die plaag het al klaar begin.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:46 in konteks