Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 15:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die gemeenskap geld een en dieselfde reël vir jou en vir die vreemdeling. Dit is dieselfde reël vir alle geslagte. Voor die Here is jy en die vreemdeling dieselfde.

Lees volledige hoofstuk Numeri 15

Kyk Numeri 15:15 in konteks