Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 15:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat tydelik by julle bly of ’n buitelander is wat permanent tussen julle woon, moet presies dieselfde doen wanneer hy ’n offer wil bring wat vir die Here aangenaam sal wees.

Lees volledige hoofstuk Numeri 15

Kyk Numeri 15:14 in konteks