Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 14:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal dit vir die inwoners van hierdie land oorvertel. Hulle het alreeds gehoor dat U tussen die mense van hierdie volk bly. Here, hulle weet dat U sigbaar is vir u volk in die wolk wat bo hulle hang. Hulle weet dat U die volk lei met ’n wolkmassa wat bedags voor hulle uitgaan en ’n vuurbondel wat snags voor hulle is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 14

Kyk Numeri 14:14 in konteks