Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:35-36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

35. Wanneer die ark begin beweeg het, het Moses uitgeroep: “Trek op, Here! Laat u vyande voor U uit wegskarrel! Laat hulle vlug voor u aanval!”

36. Wanneer die ark weer op sy plek neergesit is, het hy gesê:“Kom terug, Here,na die duisendtalle van Israel!”

Lees volledige hoofstuk Numeri 10