Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het op ’n keer vir sy swaer Hobab, die seun van Reüel die Midianiet, gesê: “Ons is op pad na die land wat die Here ons God vir ons belowe het. Gaan saam met ons. Ons sal vir jou goed wees. Die Here het vir ons goeie dinge belowe.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:29 in konteks