Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 1:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet die Leviete oor die tabernakel van die verbond aanstel. Plaas hulle in beheer van al sy meubels en toebehore. Hulle moet dit vervoer wanneer julle trek. Hulle moet ook vir sy toebehore sorg. Hulle moet die tabernakel versorg en daar rondom hulle tente opslaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 1

Kyk Numeri 1:50 in konteks