Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense het begin huil toe hulle hoor wat in die boek staan. Toe het Nehemia vir die goewerneur, die priester en skrywer Esra en vir die Leviete wat die gebooie vir die mense verduidelik het, gesê: “Julle moenie treur of huil nie, vandag is ’n spesiale dag wat aan die Here, julle God, gewy is.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:9 in konteks