Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook vir hulle gesê: “Gaan eet ’n lekker maaltyd en drink soet drankies. Deel ook van die kos met mense wat niks voorberei het nie. Hierdie is ’n dag wat aan ons God toegewy is. Moenie terneergedruk wees nie, want die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees!”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:10 in konteks