Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Esra het op ’n houtverhoog wat vir die geleentheid gemaak is, gestaan. Regs langs hom het Mattitja, Sema, Anaja, Urija, Gilkija en Maäseja gestaan. Links van hom was Pedaja, Misael, Malija, Gasum, Gasbaddana, Sagaria en Mesullam.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:4 in konteks