Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die plein voor die Waterpoort het hy daaruit voorgelees vir almal wat kon verstaan. Hy het van vroeg die môre af tot die middag toe daaruit vir hulle voorgelees. Almal het baie aandagtig na die wetboek geluister.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:3 in konteks