Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense het toe uitgegaan en die takke gaan sny. Hulle het die takke gebruik om op die platdakke van hulle huise of in die binnehowe van hulle huise hutte te maak. Ander het hutte in die binneplein van die tempel gemaak of op die pleine by die Waterpoort en die Efraimspoort.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:16 in konteks