Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gesê dat hulle in al die dorpe en veral in Jerusalem die volgende boodskap moet aankondig: “Gaan haal olyftakke, olienhouttakke, mirteboomtakke, palmtakke en vyeboomtakke in die heuwels. Maak hutte daarvan soos vir julle voorgeskryf is.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:15 in konteks