Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:73 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters, Leviete, poortwagte, sangers, ’n deel van die volk en die tempelslawe het hulle gevestig in die stede waar hulle vandaan gekom het. Almal in Israel het dit gedoen. Teen middelherfs was die mense van Israel in hulle eie dorpe gevestig.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:73 in konteks