Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My God het my toe die idee gegee om al die leiers, die amptenare en die mense bymekaar te roep en volgens hulle families te registreer. Ek het op die register afgekom met die name van die mense wat eerste uit ballingskap teruggekom het. Daarin het geskryf gestaan:

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:5 in konteks