Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het vir hom gesê: “Moenie die poorte van Jerusalem oopmaak voordat die son eers warm skyn nie. Maak die poorte ook weer toe en sluit hulle terwyl die wagte nog aan diens is. Stel ook snags wagte aan uit die inwoners van Jerusalem. Laat party van hulle by vasgestelde punte wagstaan en ander in die omgewing van hulle eie huise.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:3 in konteks