Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sanballat, Tobija, die Arabier Gesem en die ander vyande het gehoor dat ek die bouwerk aan die muur voltooi het. Daar was geen openinge meer in die muur nie. Hulle moes wel nog die deure in die poorte hang.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:1 in konteks