Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons is almal familie van mekaar, ons kinders is vir hulle net soos hulle kinders. Tog moet ons ons kinders as slawe verkoop om net genoeg geld te kry om van te leef. Ons moes al van ons dogters verkoop. Ons is magteloos om iets daaraan te doen, want ons landerye en wingerde is alreeds aan ander mense verpand.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:5 in konteks