Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié nag het ek by die Valleipoort uitgegaan, verby die Jakkalsfontein tot by die Mispoort. Ek het die beskadigde mure van Jerusalem en die afgebrande hekke gaan ondersoek.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:13 in konteks