Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het ek en ’n paar ander mense in die nag uitgesluip. Ek het toe nog vir niemand vertel van die planne wat God oor Jerusalem in my wakker gemaak het nie. Ons het geen pakdiere saam met ons gevat nie, behalwe die donkie waarop ek gery het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:12 in konteks