Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daar was ook hout nodig wat volgens die wet op die altaar by die tempel van die Here ons God moes brand. Ons het lootjies getrek om te besluit wanneer die families van die priesters, die Leviete en die gewone mense volgens vasgestelde beurte die hout moes bring.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:34 in konteks