Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal voorsiening maak vir die offerbrood, die gereelde graanoffers en brandoffers, offers op die Sabbat, Nuwemaanfeeste en die jaarlikse feeste. Verder ook vir spesiale gewyde dae, offers om Israel se sondes te versoen en vir ander werk by ons God se tempel.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:33 in konteks