Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou wond kan nie meer genees nie,jou siekte is noodlottig.Almal wat van jou ondergang hoor,klap hulle hande van blydskap.Want wie het nie onder jou wreedheid gely nie?

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:19 in konteks