Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 7:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom lei u volk soos ’n herder,die kudde wat aan U behoort!Hulle wei alleen in ’n bos in Karmel.Laat hulle weer soos vroeër weitot in Basan en Gilead.

Lees volledige hoofstuk Miga 7

Kyk Miga 7:14 in konteks