Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 7:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal my vyande sien dat Hy aan my kant is. Hulle sal skaam kry omdat hulle my gespot het deur te sê: “Waar is die Here jou God?” Ek sal toekyk terwyl hulle soos modder op die strate vertrap word.

Lees volledige hoofstuk Miga 7

Kyk Miga 7:10 in konteks