Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense van Jerusalem, ervaar pyn en benoudheidsoos ’n vrou in kraam! Julle sal die stad moet verlaat om op die oop velde te bly.Julle gaan binnekort in ballingskap na Babel toe geneem word.Maar die Here sal julle daar red.Hy sal julle verlos uit die mag van julle vyande.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:10 in konteks