Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle leiers lewer uitsprake vir omkoopgeld.Julle priesters onderrig menseteen vergoeding.Julle profete voorspel teen betaling.Tog verwag hulle dat die Here hulle sal help. Hulle sê: “Die Here is by ons,geen kwaad sal ons tref nie.”

Lees volledige hoofstuk Miga 3

Kyk Miga 3:11 in konteks