Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verskriklike dinge lê in die vooruitsig vir julle wat snags op julle beddens lê en bose planne bedink.Vroegoggend staan julle open voer dit uit omdat julle die mag het om dit te doen.

Lees volledige hoofstuk Miga 2

Kyk Miga 2:1 in konteks