Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoekom gebeur dit? Omdat Israel en Judasonde doen en opstandig is.Wie moet die blaam dra vir Israel se opstand? Is dit nie Samaria nie?Waar in Juda is die offerplekkevir die afgode?Is dit nie Jerusalem nie?

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:5 in konteks