Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende die bewind van Jotam, Agas en Hiskia het die Here boodskappe vir Miga van Moreset gegee. Hy het visioene gesien wat bestem was vir Samaria en Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:1 in konteks