Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, sê:“Is dit nie verkeerd as julle blinde diere bring om te offer nie? Is dit nie ook verkeerd om lam en siek diere te offer nie? Bring ’n bietjie sulke geskenke vir julle goewerneur en kyk of hy daarmee tevrede sal wees en julle vriendelik sal ontvang!

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:8 in konteks