Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die priesters sê die Here, die Almagtige:“’n Seun eer sy paen ’n slaaf sy meester.Ek is julle Vader en julle Meester, maar waar is die eer en respekwat My toekom? Julle het My geminag! Maar julle vra:‘Op watter wyse het ons U geminag?’

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:6 in konteks