Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Moses van die salfolie en van die bloed op die altaar geneem en dit op Aäron en sy klere gesprinkel en ook oor sy seuns en hulle klere. Op dié manier het hy Aäron en sy seuns en hulle klere gewy.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:30 in konteks