Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As iemand aan iets raak wat onrein is, of dit nou iets onreins aan ’n mens of van ’n onrein dier is, en so ’n persoon eet vleis van offers vir die Here, moet so iemand uit die gemeenskap verwyder word.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:21 in konteks