Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As enige vleis van die maaltydoffer op die derde dag geëet word, sal die Here dit nie aanvaar nie. Dit sal geen waarde as ’n offer hê nie en dit sal ook nie in die guns tel van die een wat die offer gebring het nie. Op daardie stadium sal die vleis al sleg wees en as jy dit eet, sal jy verantwoording moet doen vir jou sonde.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:18 in konteks