Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van elke soort brood moet as ’n gawe vir die Here gegee word. Hierdie brood sal dan aan die priester behoort wat die altaar met die bloed van die offerdier besprinkel het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:14 in konteks