Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy ’n maaltydoffer as ’n dankoffer bring, moet die gebruiklike offerdiere saam met verskillende soorte brood sonder enige suurdeeg gebring word. Dit moet in olyfolie gedoop word. Dit kan ringbrood, of dun broodjies of roosterkoeke wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:12 in konteks