Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Watter heilige ding hy ook al verontreinig het, moet hy regstel deur vir die verlies te betaal, plus ’n ekstra heffing van twintig persent. Met hierdie betaling aan die priester sal hy met die ram wat as skuldoffer geoffer is, versoening bewerk en sal hy vergewe word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:16 in konteks