Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As enigiemand onopsetlik sondig deur die heilige eiendom van die Here te verontreinig, moet hy ’n ram uit sy kleinveetrop as skuldoffer vir die Here bring. Die dier moet sonder enige liggaamsgebrek wees. Die waarde moet in silwer bereken word ooreenkomstig die standaard gewig by die heiligdom.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:15 in konteks