Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op hierdie manier sal die priester vir die skuldiges versoening bewerk en sal hulle vergewe word. Wat oorbly van die meel behoort aan die priester, net soos in geval van die graanoffer.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:13 in konteks