Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy moet die meel na die priester toe vat en die priester sal dan ’n hand vol daarvan as verteenwoordiging van die geheel skep. Dan sal hy die meel op die altaar verbrand net soos enige ander vuuroffer wat vir die Here gegee word. Dit sal sy sonde-offer wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:12 in konteks