Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As iemand so ’n gelofte gemaak, maar nie kan bekostig om die afkoopsom te betaal nie, moet hy die persoon saamvat na die priester toe. Hy sal dan die bedrag bepaal. Hy sal dan die bedrag wat die priester bepaal het, betaal.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:8 in konteks