Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As dit egter die eersteling van ’n onrein dier is, mag julle dit loskoop deur aan die priester die waarde daarvan te betaal, plus twintig persent. As julle dit nie loskoop nie, mag die priester dit verkoop aan iemand anders teen sy vasgestelde waarde.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:27 in konteks