Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal julle kosvoorrade so uitdun dat tien vroue net genoeg het vir een baksel. Julle kos sal volgens gewig gerantsoeneer word. Al is daar kos om te eet, sal dit nie genoeg wees om julle te versadig nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:26 in konteks