Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal leërs teen julle uitstuur om hierdie verbondsdreigemente uit te voer. As julle na julle stede toe vlug, sal Ek ’n plaag daar laat uitbreek om julle te vernietig en julle vyande sal julle oorwin.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:25 in konteks