Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Huis in ’n dorp – dit beteken ’n nedersetting sonder versterkte mure – word op dieselfde manier as eiendom in die oop veld beskou. So ’n huis mag te eniger tyd teruggekoop word en moet dan aan die oorspronklike eienaar terugbesorg word in die Jubeljaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:31 in konteks